Legkaart van Suid Afrika se Provinsies |
Hierdie wonderlike plek is binne Gateway Winkelsentrum net langs die bioskoop op die boonste vloer. Verskeie wetenskap eksprimente wat hulle kan probeer en dinge wat hul kan bou.
Leer op 'n interaktiewe manier |
Daar is ook 'n mobiele planetarium. Jy lê op jou rug en bekyk die sterre en planete in 3D. Daar is 'n video wat wys oor die dae van die Dinosourusse.
Kostes is R35 per kind en R30 per volwasse . 'n Groep van 4 en meer betaal R30 p/p. Sien hul webblad HIER vir meer inligting.
Groete
Maryna
0 comments:
Post a Comment