GED

Daar is baie in die Tuisonderwys wat nie die NSS wil skryf nie. 'n Alternatief is die GED wat 'n Amerikaanse kwalifikasie is.


'n Oulike vriendin het alles mooi uiteengesit. Gaan asb na Marelize se kletsblad om meer daaroor te lees.

Baie dankie aan haar vir al die inligting wat sy saam gestel het.

Ek weet baie gaan daarby baat. Ons gaan self ook die GED en SAT doen in die toekoms.

Groete

Maryna

0 comments:

Post a Comment