City Hall: 1st Floor City Hall
234 Anton Lembede Straat, Durban
Ingang is gratis
Hierdie is 'n moet besoek.
Daar is 'n area vir soogdiere, voëls, reptiele en insekte. Baie mooi vertoon kaste met verskeie diere en baie leersame inligting.
Die kwaliteit van die items is ongelooflik en dit is pynlik netjies.
Net een vloer op kan jul 'n bietjie kuns sien en dan 'n kamer met 'n muur vol politieke mense en bietjie agtergrond.
Bedryging van die Renoster |
Bye en hul lewe |
Miere en hul lewe |
Verskillende skoenlappers en motte |
Groete
Maryna
0 comments:
Post a Comment