Saturday 11 January 2014

Die Kasteel van Goeie Hoop

In 1666 en 1679 is Die Kasteel van Goeie Hoop gebou vir die verversingspos vir seevarendes deur die Oos-Indiese Maatskappy (OIC). Dit is tans die oudste koloniale gebou in Suid Afrika.

Kyk na 'n infografika oor Die Kasteel van Goeie Hoop.



Hieronder is 'n video hoe jy die papier kasteel aan mekaar kan sit en onder is al die skakels vir die nodige dele. Kliek op die naam om jou na die pdf te neem.




Die grondplan
Hoofkonstruksie
Bastionne
Binne geboue

Leer meer van Die Kasteel van Goeie Hoop by die volgende plekke:
My volk
Kasteel Goeie Hoop se ryk geskiedenis
Die verhaal van 'n reddingsdaad



Lekker leer en bou.

Opdateer 18/10/2017 ek het opgemerk dat die aflaaie van die aktiwiteit nie meer beskikbaar is nie. Sodra ek weer die pdf aflaai bladsye kan opspoor sal ek dit plaas.

Groete

Maryna

1 comments:

Unknown said...

Goeie Dag

Wil net uitvind of jy dalk die PDDF gekry het en as moontlik dit asb vir my kan aan stuur. Baie dankie Estelle Bezuidenhout

Post a Comment