Saturday 9 January 2016

Manlik en Vroulik blokraaisel

Ek het blokraaisels gemaak wat gebruik kan word om kinders se kennis te toets met manlike en vroulike geslagte.

Daar is twee blokraaisels en elkeen het 'n oplossing op 'n aparte bladsy.

Laai dit HIER af.

Laat weet my gerus wat julle daarvan dink. Lekker leer.

Groete

Maryna

3 comments:

Anonymous said...

Dankie vir hierdie leersame speletjies. Dit is oulike idees en soveel dinge wat mens daarmee kan doen. Ek dink sommer dadelik aan die kaartjies wat kinestetiese kinders kan uitvoer (spring / hardloop / sit) en die visuele kinders kan prentjies teken.

Maryna Moolman said...

Dit is n plesier. Ek is van plan om nog vele meer te maak. Dankie vir die ondersteuning waardeer dit baie!

Unknown said...

Baie dankie hiervoor!

Post a Comment