Tuesday 15 September 2015

Lettergrepe - Is dit oop of toe?

Hier is 'n kort animasie videotjie wat ek gemaak het.

Dit is my eerste poging. Laat weet my wat julle dink.




Ek het die video 'n bietjie langer gemaak soos versoek.

Groete

Maryna

3 comments:

Anonymous said...

Dit is baie oulik! Miskien kan jy die tyd stel na die twee slides wat die voorbeelde vir oop en toe lettergrepe wys om langer te neem voor die nuwe blad laai? Dit was bietjie kort vir my, ek kon skaars die woorde goed bekyk, en die verskil of konsep van wat is oop of wat is toe sien. Ek ken dit natuurlik, maar ek dink as 'n kiddie dit die eerste keer sien, sal dit help as dit bietjie stadiger wys, indien moontlik.
Andersins dink ek dit is puik en hoop jy het nog 'n klomp in die pyplyn!

Maryna Moolman said...

Dankie. Ek het ook gesien dit hardloop vinnig. Ek sal dit more bietjie aanpas en weer nuut oplaai. Ek gaan beslis nog maak.

Maryna Moolman said...

Ek het dit bietjie langer gemaak!

Post a Comment