Ek moet erken, ons hou daarvan om pret te hê terwyl ons leer. Daar is egter sekere leerareas wat 'n mens net nie verby kan kom en dinge baie meer ernstig moet opneem en ekstra hard werk. Kyk gerus na Diana Waring se video oor die onderwerp.
Ek is 'n Tuisonderwys ma van twee pragtige kinders. Ons woon in Amanzimtoti - KwaZulu Natal. Ek is ook 'n vryskutskrywer, vertaler en kunstenaar. Indien jy met my wil kontak maak stuur gerus vir my 'n e-pos na moolmanmaryna@gmail.com.
1 comments:
Baie interessant, dankie!
Post a Comment