Is jy dalk skuldig daaraan dat jy te veel skoolwerk, te gou vir jou kind gee? Alles moet nou en dan gebeur. Kyk na die video hieronder. Diana Waring wys vir ons hoe te vee,l te gou 'n negatiewe impak kan hê.
Ek is 'n Tuisonderwys ma van twee pragtige kinders. Ons woon in Amanzimtoti - KwaZulu Natal. Ek is ook 'n vryskutskrywer, vertaler en kunstenaar. Indien jy met my wil kontak maak stuur gerus vir my 'n e-pos na moolmanmaryna@gmail.com.
1 comments:
Het dit nog altyd gesê.
Post a Comment