Tuesday 21 October 2014

Natuurwetenskappe Graad 4 tot Graad 12

Vir diegene wat moontlik van die CAPS boeke wil gebruik maak. Hier is die skakels na GRATIS e-boeke.

Graad 4 tot 6 Thunderbolt kids - Studente en Onderwysergids

*Graad 7 - MTS Workbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 7 - MTS Workbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans) 
*Graad 8 - MTS Workbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 8 - MTS Worksbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 9 - MTS Worksbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 9 - MTS Worksbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans)
**Graad 10 - Everything Science (in Afrikaans)
**Graad 11 - Everything Science (in Afrikaans)
**Graad 12 - Everything Science (in Afrikaans)

*Neem kennis: Die MTS Workbooks vir Tegnologie en Natuurwetenskappe Graad 7 tot 9 se skakels soos hierbo is om die aanlyn weergawe te sien. Indien jy die pdf boeke wil aflaai gaan na die skakel Aflaaibares
**Neem kennis die Graad 10 tot 12 Everything Science boeke in Afrikaans - Aan die regterkant is die skakel na die pdf Afrikaanse Handboek en Onderwyserboek.

Vertrou hierdie sal van nut wees vir iemand.

Groete

Maryna 

Skakels opgedateer 25 Augustus 2015

4 comments:

Anonymous said...

Dankie, sal bietjie loer. Ek hou van hoe jou blad nou lyk! Baie vrolik en vriendelik :) .

Maryna Moolman said...

:) Ek moes iets kry wat reg werk van die ander 'templates' wou nie nog bladsye vir my gee nie. Is net die kommentaar boksie wat nog nie heeltemal werk soos wat ek dit wil hê nie ;)

Unknown said...

Ahhhh die links werk nie meer nie! Is daar dalk 'n ander plek om dit af te laai?

Maryna Moolman said...

Dankie Matriza, ek het gou gesoek en opgedateer vir Graad 7 tot 12.

Post a Comment