Die papierkuns is geskik vir iemand wat taamlike ondervinding het met die plak en bou van die soort 3D papierkuns. Vir 'n jonger kind kan dit moontlik moeilik wees.
![]() |
| Valk |
![]() |
| Kingfisher |
Ons volgende verfkuns het ons die prentjies in die tydskrif Craftwise gevind.
![]() |
| Matthew se weergawe |
![]() |
| Makayla se weergawe |
![]() |
| My weergawe |
Probeer dit, lekker speel en skep.
Groete
Maryna





0 comments:
Post a Comment