Showing posts with label SA Geskiedenis. Show all posts
Showing posts with label SA Geskiedenis. Show all posts

Saturday, 11 January 2014

Die Kasteel van Goeie Hoop

In 1666 en 1679 is Die Kasteel van Goeie Hoop gebou vir die verversingspos vir seevarendes deur die Oos-Indiese Maatskappy (OIC). Dit is tans die oudste koloniale gebou in Suid Afrika.

Kyk na 'n infografika oor Die Kasteel van Goeie Hoop.



Hieronder is 'n video hoe jy die papier kasteel aan mekaar kan sit en onder is al die skakels vir die nodige dele. Kliek op die naam om jou na die pdf te neem.




Die grondplan
Hoofkonstruksie
Bastionne
Binne geboue

Leer meer van Die Kasteel van Goeie Hoop by die volgende plekke:
My volk
Kasteel Goeie Hoop se ryk geskiedenis
Die verhaal van 'n reddingsdaad



Lekker leer en bou.

Opdateer 18/10/2017 ek het opgemerk dat die aflaaie van die aktiwiteit nie meer beskikbaar is nie. Sodra ek weer die pdf aflaai bladsye kan opspoor sal ek dit plaas.

Groete

Maryna

Friday, 8 November 2013

Boere Geskiedenis

Die Jameson inval




Laai die boek Hier af. Dit kan ook aanlyn gelees word by 'Internet Archive'. Lees ook meer hier Die oorlog oor Suid-Afrika Die Jameson-inval

Die Groot Trek


Lees die boek Die Groot Trek deur T.V Bulpin (die boek was ongelukkig aanlyn beskikbaar om te lees maar is verwyder)
In die boek sal jy meer leer oor die trekke van Trichard en van Rensburg. Andries Hendrik Potgieter en die Matabele. Piet Retief en die Zoeloes. Die Zoeloe-Stormloop. Andries Pretorius en Bloedrivier. Laastes die gevolge.


Lees ook hieronder meer van die Groot trek en sy leiers:
Die Groot Trek
Leiers van die Groot Trek
Andries Pretorius