skip to main |
skip to sidebar
Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude.
Ek het dit oorgetik en vir die soldate nuwe prentjies geskep.
Jy kan die pdf van dit hier aflaai.
Geniet dit!
Groete
Maryna
16 comments:
Ek het nog nooit van hierdie soldate gehoor nie, dit is so oulik! Baie dankie vir al jou moeite en dat jy dit met ons deel.
Dit is 'n plesier :)
Dit is so oulik! Net wat ek nodig gehad het vir my dogter wat baie graag wil leer as alles soos 'n speletjie lyk.
Duisende dankies vir jou bereidwilligheid om dit met ons te deel. Waardeer dit so baie.
Groot plesier Sonja.
Ons tuisskool en leer nou van meervoude. Dis so oulike manier om dit te verduidelik. My meisiekind verstaan dit sommer maklik. Baie dankie!
Hallo Lussna, dit is oulik ja. Geniet dit!
Baie dankie, Maryna ! Dis baie oulik @
Uitstekende werk!!
Dit is oulik! Is hier dalk sulkes vir verkleining ook?
hello maryna jammer om te pla maar het jy dalk werkkaarte oor die dapper muis en het jy dalk n idee wat ek kan doen vir my lesplan vir n graad 3 klas oor die dapper muis?
Hallo Maryna
Ek soek gedurig Afrikaanse hulpmiddels. Dit is so oulik !
Met hierdie 'Grendeltyd kry mens moeilik goeie, foutlose Afrikaanse werksvelle. Ek kyk ook op Teacha! Baie dankie . Ek sal weer op jou blog kom inloer
Dit is die oulikste storie manier om iets te leer. Is hier dalk ander oulike goed ook wat mens kan kry?
Loer maar op die blog rond Ek go jy sal ietsie kry.
Dankie vir die in loer.
Sjoe ek het ongelukkig nie. Kontak gerus LeerAfrikaans123 ek is seker sy sal met liefde vir jou met ietsie kan help.
Baie dankie. Dit is so oulik. Ek glo my besige seuntjie gaan hierdie ene geniet.
Post a Comment