Wednesday 11 March 2015

SOTW 1: Hoofstuk 7 Hammurabi

In Hoofstuk 7 het ons geleer van Hammurabi. Dit was nou vir jou 'n kwaai man wat nie nonsens gevat het nie. Sy wette was egter die grondslag vir die tien gebooie.
Uit die boek Gruwelike Geskiedenis van die wêreld




Hier kan jy bietjie meer lees oor die Sterrekundiges van Babilon
Interaktiewe aktiwiteit om meer te leer oor Hammurabi se kode

In die video hieronder is 'n kykie na Babilon en sy mense.



Lekker leer.

Groete

Maryna

2 comments:

Unknown said...

Jy spoor die wonderlikste bronne op. Ek het nou-net Gruwelike Geskiedenis bestel. Dankie vir die aanbeveling.

Maryna Moolman said...

Soms moet 'n mens maar rondsnuffel. Gruwelike Geskiedenis het oulike brokkies is en ja is beslis gruwelik maar moet sê ons dink dit is skreeu snaaks. Vertel dinge bietjie uit 'n ander oogpunt uit.

Post a Comment