Tuesday 10 March 2015

SOTW 1 - Hoofstuk 5: Die eerste Sumeriese Diktator

Ons het geleer van die koning Sargon. Sargon se storie begin baie soos Moses sin in die mandjie.Heel toevallig...

'n Gedig oor die legende van Sargon


In die boek Vrae & Antwoorde Antieke wêreld kan jy meer lees oor waar die Sumeriërs vandaan kom, in watter soort huise hulle gewoon het, wat is 'n ziggoerat. Het julle geweet dat die Sumeriërs die wiel uitgevind het. Dit was van hout gemaak en hulle het ook die pottebakkers wiel uitgevind. 

Op die webbladsy is daar 'n interaktiewe speletjie om 'n ziggoerat te bou. Kliek op die byskrif onder die foto om jou na die webblad te neem.

Bou 'n ziggoerat
Hier is 'n paar skakels as jul meer wil lees, alles in Engels:
Social Studies for Kids: Sargon
Sargon of Akkad - Wikipedia
Ancient History Sargon of Akkad met 'n interaktiewe tydlyn.

Groete

Maryna

2 comments:

Anonymous said...

Ek dink ek gaan nou bietjie agter jou bly wat Geskiedenis aanbetref, sodat ek van hierdie oulike skakels kan gebruik! Weet nie waar jy alles kry nie.

Maryna Moolman said...

Jy is meer as welkom. Ek snuf maar rond.

Post a Comment