Monday, 27 January 2014

Meervoud soldate

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude.

Ek het dit oorgetik en vir die soldate nuwe prentjies geskep.











Jy kan die pdf van dit hier aflaai.

Geniet dit!

Groete

Maryna

6 comments:

bearakademie said...

Ek het nog nooit van hierdie soldate gehoor nie, dit is so oulik! Baie dankie vir al jou moeite en dat jy dit met ons deel.

Maryna Moolman said...

Dit is 'n plesier :)

Sonja Linde said...

Dit is so oulik! Net wat ek nodig gehad het vir my dogter wat baie graag wil leer as alles soos 'n speletjie lyk.
Duisende dankies vir jou bereidwilligheid om dit met ons te deel. Waardeer dit so baie.

Maryna Moolman said...

Groot plesier Sonja.

Lussna Welman said...

Ons tuisskool en leer nou van meervoude. Dis so oulike manier om dit te verduidelik. My meisiekind verstaan dit sommer maklik. Baie dankie!

Maryna Moolman said...

Hallo Lussna, dit is oulik ja. Geniet dit!

Post a Comment