Boeke Voorbeelde

Hier is voorbeelde uit boeke geneem van verskillende vakke. Voorbeeld boeke (KABV) is beskikbaar gemaak deur Galileo Boeke (baie dankie) http://www.galileobooks.co.za/ Julle kan hul gerus probeer vir enige boeke aankope.

Ek sal met tyd nog voorbeelde byvoeg. 


Ekonomiese Bestuurswetenskappe




Gr 9 Onderwysergids  https://www.dropbox.com/s/yxx6hkxffgs4uiy/Ekonomiense%20en%20Bestuurswetenskappe%20Vandag%20Gr%209%20OB.pdf
Gr 9 Leerdersboek https://www.dropbox.com/s/k35vc2k7cbrqw8s/Ekonomiense%20en%20Bestuurswetenskappe%20Vandag%20Gr%209%20LB.pdf


Tegnologie
 



Gr 8 Onderwysergids https://www.dropbox.com/s/7fllqycb3w99kuz/Tegnologie%20Gr%208%20OG.pdf
Gr 8 Leerdersboek https://www.dropbox.com/s/ehpg5k93w883t6s/Tegnologie%20Gr%208%20LB.pdf


Wiskunde


Gr 11 Gelet Onderwysergids https://www.dropbox.com/s/d4fooplo54skq4i/Gr%2011%20Wisk%20Gelet%20vir%20die%20Klaskamer%20OG.pdf
Gr 11 Gelet Leerdersboek https://www.dropbox.com/s/aav9536wywug1v2/Gr%2011%20Wisk%20Gelet%20vir%20die%20Klaskamer%20LB.pdf


*Oor die Christelike Biblioteek se boeke

Aros - Akademie Reformatoriese Opleiding en Studie (gedrukte boeke. 'n Privaat Christelike Skool wat hul eie kurrikulum geskryf het en nou beskikbaarstel aan ander privaat skole en vir tuisonderwys - sonder assessering - verskillende boeke beskikbaar vir die Grade 1 - 12)
http://aros.ac.za/aros/boekwinkel
Van hulle boeke is op die net beskikbaar by Christelike Biblioteek, http://www.christelikebiblioteek.co.za/ stuur 'n e-pos aan Erik van der Linden erik.cob@gmail.com, sĂȘ vir hom dat julle TO en graag op die blad wil registreer om van die werk te kan aflaai. Hulle sal dit dan vir jul oopmaak. *Hul werk op 'n vrywilligers basis so dit vat soms lank om terugvoering te kry.

Christelike Biblioteek Wiskunde
Gr 1 https://www.dropbox.com/s/nwteymtsztg1unx/CB%20Wisk%20Gr%201.pdf


Christelike Biblioteek Afrikaans
Gr 5 https://www.dropbox.com/s/yf7gpfbm3twfas0/CB%20Afr%20Gr%205.pdf
Gr 6 https://www.dropbox.com/s/upycdzbhwlp6y6s/CB%20Afr%20Gr%206.pdf


0 comments:

Post a Comment