Friday 7 October 2016

Verskietende ster? Dink weer...

Hoe wonderlik is hierdie wêreld van ons darem nie. Maar kyk bietjie na hierdie "verskietende ster" insetsel. Dinge is nie altyd wat ons dink dit is nie. 




Groete

Maryna

1 comments:

ElizevdM said...

Dankie hiervoor! Ons het sommer sy volgende TedEx video oor vrees ook gekyk.

Post a Comment