tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post5281348844112002182..comments2024-03-05T11:08:39.081+02:00Comments on Hart van die Huis: Nuwe Wiskunde program?Unknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-49358302568136007982016-09-08T22:18:33.312+02:002016-09-08T22:18:33.312+02:00Hallo Ursula,
Ek wil glad nie mense beinvloed met ...Hallo Ursula,<br />Ek wil glad nie mense beinvloed met hoe ek oor dinge voel nie. Albei is oulike programme.<br />Wat ek nie baie van spiraal hou nie, en ek het dit baie jare terug gesien toe ons Prac Math ook gedoen het dat daar word aan so baie konsepte in 'n jaar geraak dat kinders maklik kan vergeet. Wel myne kan nogals. As daar genoeg oefeninge is van nuwe konsepte en genoeg hersiening is dit nie 'n probleem. Maar ek vind met van die programme is daar net nie.<br />Met MUS wat 'n 'Mastery' program is, vat hul 'n konsep en oefen en oefen tot die kinders dit behoorlik onder die knie het. Daar is oor as genoeg hersiening ook.<br />Dit is maar net my opinie.Maryna Moolmanhttps://www.blogger.com/profile/13158425530806084808noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-51992306693965635022016-09-08T21:13:24.408+02:002016-09-08T21:13:24.408+02:00Ek sit nou juis en tob oor dieselfde ding. Math U ...Ek sit nou juis en tob oor dieselfde ding. Math U See vs Teaching Textbooks. Ek stel belang om verder te hoor wat jou opinie is oor die spirale metode.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/08016546741133107090noreply@blogger.com