tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post3809043477031975497..comments2024-03-05T11:08:39.081+02:00Comments on Hart van die Huis: Tuisonderwys Beplanner Unknownnoreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-63343543303781548542019-12-30T13:18:36.041+02:002019-12-30T13:18:36.041+02:00Hello Maryna, ek begin DV 2020 my eeste een tuissk...Hello Maryna, ek begin DV 2020 my eeste een tuisskool (gr 1). Ek het omtrent rondgesoek op die internet vir 'n gratis tuisskool beplanner, en so bly om vanmiddag op joune aftekom. Enige kans dat jy die leer "editable" kan maak sodat ek die datums kan opdatdeer na 2020 toe?<br />GroeteAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07534638233343446054noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-14474720132845140972014-04-25T10:28:38.466+02:002014-04-25T10:28:38.466+02:00Ek glo net die basiese is maar genoeg, 'n mens...Ek glo net die basiese is maar genoeg, 'n mens kan maar nog aanvul soos nodig. Ek het 'n begin geskep vir die wat sukkel om te beplan. Laat weet maar as jy idees het van wat ek moontlik moet byvoeg ens :)Maryna Moolmanhttps://www.blogger.com/profile/13158425530806084808noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-5593147143328933892014-04-09T09:44:39.507+02:002014-04-09T09:44:39.507+02:00Sjoe, dit is baie mooi! Ek voel eintlik te skaam o...Sjoe, dit is baie mooi! Ek voel eintlik te skaam om my gekrap daarop aan te bring, maar dit is so nuttig en sal beslis help. Ek het mos ook my eie dagboek opgestel, maar noudat ek dit moet invul kom ek agter wat is regtig onnodig en wat kort nog. Ek dink jou beplanner sal beslis die leemtes vul.<br />Baie dankie.Anonymousnoreply@blogger.com