tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post2712660075152830741..comments2024-03-05T11:08:39.081+02:00Comments on Hart van die Huis: Sport AktiwiteiteUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-67233312809812744152014-04-25T10:30:18.745+02:002014-04-25T10:30:18.745+02:00Hulle het baie goed gedoen en die beginner en Graa...Hulle het baie goed gedoen en die beginner en Graad 1 toets geslaag. Die volgende graderings toetse is in September. Ek glo egter nie dat Matthew daaraan sal deelneem nie aangesien sy hart meer in die yshokkie is. Hy oefen maar net nogsteeds saam met Makayla vir die pret daarvan. Sy gaan voluit en kry ook privaat afrigting.Maryna Moolmanhttps://www.blogger.com/profile/13158425530806084808noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3652079272794112742.post-88408463237134031762014-03-10T08:52:10.033+02:002014-03-10T08:52:10.033+02:00Hoe het die graderingstoetse toe verloop?
Ek is so...Hoe het die graderingstoetse toe verloop?<br />Ek is so bly hulle het sport wat hulle geniet. Wys jou net weer dat mens nie jou kinders moet beperk tot die meer tradisionele sportsoorte nie, daar is 'n hele wye wêreld met sport en akademie om by elke kind en sy talente te pas.Anonymousnoreply@blogger.com