Dit is so oulik! Net wat ek nodig gehad het vir my dogter wat baie graag wil leer as alles soos 'n speletjie lyk. Duisende dankies vir jou bereidwilligheid om dit met ons te deel. Waardeer dit so baie.
hello maryna jammer om te pla maar het jy dalk werkkaarte oor die dapper muis en het jy dalk n idee wat ek kan doen vir my lesplan vir n graad 3 klas oor die dapper muis?
Hallo Maryna Ek soek gedurig Afrikaanse hulpmiddels. Dit is so oulik ! Met hierdie 'Grendeltyd kry mens moeilik goeie, foutlose Afrikaanse werksvelle. Ek kyk ook op Teacha! Baie dankie . Ek sal weer op jou blog kom inloer
Ek het nog nooit van hierdie soldate gehoor nie, dit is so oulik! Baie dankie vir al jou moeite en dat jy dit met ons deel.
ReplyDeleteDit is 'n plesier :)
ReplyDeleteDit is so oulik! Net wat ek nodig gehad het vir my dogter wat baie graag wil leer as alles soos 'n speletjie lyk.
ReplyDeleteDuisende dankies vir jou bereidwilligheid om dit met ons te deel. Waardeer dit so baie.
Groot plesier Sonja.
ReplyDeleteOns tuisskool en leer nou van meervoude. Dis so oulike manier om dit te verduidelik. My meisiekind verstaan dit sommer maklik. Baie dankie!
ReplyDeleteHallo Lussna, dit is oulik ja. Geniet dit!
ReplyDeleteBaie dankie, Maryna ! Dis baie oulik @
ReplyDeleteUitstekende werk!!
ReplyDeleteDit is oulik! Is hier dalk sulkes vir verkleining ook?
ReplyDeletehello maryna jammer om te pla maar het jy dalk werkkaarte oor die dapper muis en het jy dalk n idee wat ek kan doen vir my lesplan vir n graad 3 klas oor die dapper muis?
ReplyDeleteSjoe ek het ongelukkig nie. Kontak gerus LeerAfrikaans123 ek is seker sy sal met liefde vir jou met ietsie kan help.
DeleteHallo Maryna
ReplyDeleteEk soek gedurig Afrikaanse hulpmiddels. Dit is so oulik !
Met hierdie 'Grendeltyd kry mens moeilik goeie, foutlose Afrikaanse werksvelle. Ek kyk ook op Teacha! Baie dankie . Ek sal weer op jou blog kom inloer
Dankie vir die in loer.
DeleteDit is die oulikste storie manier om iets te leer. Is hier dalk ander oulike goed ook wat mens kan kry?
ReplyDeleteLoer maar op die blog rond Ek go jy sal ietsie kry.
DeleteBaie dankie. Dit is so oulik. Ek glo my besige seuntjie gaan hierdie ene geniet.
ReplyDelete